Post Job Free
Sign in

Admin Clerk Warrenton

Location:
Wolmaranstad, North West, South Africa
Salary:
R15000
Posted:
July 22, 2021

Contact this candidate

Resume:

Curriculu Vit

Jeannett Sonnenber

Persoonlike inligting

Naam : Jeannetta

Van : Sonnenberg

Ouderdom : 33

Seks : Vroulik

Huwelikstatus : verloof

Gesondheid : Baie goed

Adres : 111 Best straat

Woonstel 2

Christiana

2680

ID Nom. : 871**********

Selfoon nom : 066*******

Bestuurslisensie : Kode 10

Kwalifikasies

Skool bygewoon : laerskool Warrenton

Gr1 - Gr5

Lea-Men private school

Gr6-Gr10

Hoogste graad geslaag Gr 10

Vakke geneem :Afrikaans

Engels

Rekenaarstudie

Bedryfsekonomie

Rekeningkunde

Wiskunde

Tale Afrikaans Goed

Engels Goed

Kersus

Pastel express version 11 2011

Slaagsyfer 82%

Vorige werks

ondervinding :

• A&J Verspreiders 2001-2003

Pos beklee kassier/ pakker

Rede vir werksverandering

Besigheid maak toe

Rede vir werksverandering Verhuis

Pos beklee Bestuurder

. Highway Café 2010 - 2011

. Kuyler bak werke Oktober2011-

Januarie2012

Posbeklee Administrasie

Rede vir werksverandering. Verhuis om

ouers te versorg

Tops Christiana Februarie 2012

Februarie. 2013

Rede vir werksverandering Kry n

beter aanbod en werks geleen

tyd

Posbeklee Kassier/vloer dame

Vorige werks ondervinding Bl 2

Rede vir werksverandering Kry n beter

aanbod en werks geleen tyd & ure

. Overvaal videos Maart 2013

Julie . 2014

Posbeklee Bestuur/kassier en Vloer dame

Dvd World. 2014 Julie

2016 September

Posbeklee Bestuurder

Rede vir werksverandering Besigheid verkoop

.Christiana Super Spar 2017 Mei

2021 Mei

Posbeklee Admin Clerk

Supervisor

Rede vir werksverandering persoonlike redes

Verwysings en kontak nommers

A&J Verspreiders Annelie Sonnenberg. 072*******

Highway Café Louise Pascoal 053-***-****

Kuyler bak werke Braam Sonnenberg 082*******

Tops Christiana Jan Jansen van vuuren 082*******

Overvaal videos Henk Van Dalen 082*******

Christiana Super spar Peter Swart 083*******

Landlyn. 053-***-****

Ek is n goed opgevoede Jong dame met respek

teen oor my medemense. Ek Kom baie goed oor

die weg met my medewerkers. Dis vir my baie

belangrik om my werk tot die beste van my

vermoe te doen en my werkgewer tevrede te

stel. Ek is altyd bereid om te leer as ek nie

kennis dra van iets nie. Ek beskik oor die

vermoe om n goeie leier te wees oor werkers

onder my en hanteer hulle met nodige respek.

Dankie dat u die tyd afgestaan het om na my

cv te kyk en ek glo ek Sal n aanwins tot u

besigheid wees

ID & LESENSIE



Contact this candidate