Post Job Free

Resume

Sign in

Administration

Location:
Bethlehem, Free, South Africa
Salary:
8000-9000
Posted:
August 16, 2021

Contact this candidate

Resume:

Louis Vorster

076******* adn7x2@r.postjobfree.com

Jannie du Toit Straat 9 Panorama Bethlehem 9701

Vir wie dit mag aangaan,

Alle werkgewers verwag 'n potensiële kandidaat die eienskappe van harde werk, etiek en eerbare waardes

. Ek glo uitdagings wat oor my pad gekom het, het ek aan my self bewys dat ek my self op enige taak of geleentheid kan toepas . Ek sal die geleentheid in u onderneming so waardeer . As u meer inligting benodig sal ek dit vir u stuur . Ek is ook beskikbaar om vir onderhoud te kom . Die Uwe

Louis Vorster

2010 tot 2015

2016 tot 2018

2016 - 2017

2018 - 2019

2019 - 2021

Louis Vorster

Jannie du Toit Straat 9 Panorama Bethlehem 9701

076******* adn7x2@r.postjobfree.com

Persoonlike Profiel

Ek is trots Suid - Afrikaans . Ek wil elke dag hard werk met eerlikheid en vertroue wat projekteer in my elke dag werk . Akkuraatheid en paraatheid word gesien in my daaglikse werk en persoonlike lewe . Ek volg natuurlike reëls wat aan my gegee word . Ek is lojaal teenoor my saak en baie gretig om te leer . Ek is baie ambiseus en wil 'n verskil in jul werksplek maak . Ek glo in sterk morele waardes en beroep sukses . Die sterk leier eienskappe wat ek besit stel my in staat om elke dag ander te inspireer om verwagtinge te bereik en te oortref. Ek is 'n span speler met merkbare bereidwilligheid om hard te werk . Persoonlike Besonderhede

Date of Birth : 09/05/1997

Nationality : Suid-Afrikaans

Tale : Afrikaans en Engels

Geslag : Manlik

ID nommer : 970**********

Lisensie : B

Onderrig

Hoërskool Lichtenburg

Matriek

NWU

BA Geografie ( kort geografie en sosiologie in 3 de jaar om graad te voltooi ) Werks Ervaring

Mercedes Meganiese Werkswinkel

Vakansiewerk

Ek het olie filters vervang en voertuie gediens., ek het geleer wat harde werk is en wat my geinspireer het om wonderlike dinge in my lewe te bereik . Harde werk en benutting van geleenthede in die lewe was 'n toevoeging tot my lewe .

Bethlehem Auto Isuzu

Diensadviseur

Ek was verantwoordelik vir inboek en uitboek van voertuie . Bethlehem PG Aluminium

Admin en Stock Controller

Admin en stock control.

References

Attie - "Isuzu"

Car Sales

082-***-****

Kyle - "Bethlehem PG Aluminium "

060-***-****



Contact this candidate