Post Job Free
Sign in

Administration

Location:
Theresapark, Gauteng, 0182, South Africa
Posted:
May 27, 2021

Contact this candidate

Resume:

Theolene

Reyneke

Basiese Agtergrond

Geslag : Vroulik

Ras : Wit

Bestuurslisensie : Kode B

Taal : Afrikaans - Praat, Lees en Skryf

Engels - Praat, Lees, Skryf

Profiel

Ek het hard gewerk om my diploma te verdien, en ek is nou reg om kop eertse in die werksplek in te spring, Ek is baie gemotiveerd en ek hou daarvan om besigte bly. Ek hou daarvan om op datum te wees, en seker te maak niks raak agter nie. Ek ou ook daarvan om nuwe dinge te leer en ek sal graag my meesters graad met tyd wil kry. Ek mag dalk nie veel werks onderfinding hê nie maar wat ek kort kom in ondervinding maak ek op voor met ‘n gewilligheid om te leer en ‘n kan doen houding. Ek streef daarna om ‘n goeie verhouding met my werk koleegas te hê en ook goeie werk etiket te hê.

Onderhoud

Hoërskool Pretoria Noord, Pretoria

• Graad 12 Verdien

Tswhane universiteit van tegnologie, Pretoria

Diploma ontvang vir Bemarking in 2020.

Persoonlike verkoop.

Verkoops bestuur.

Verkoops promosie en adverteering.

Verbruikers gedrag.

Ervaaring

Februarie–Huideglik

• Studente assistent • Torga Optical

•Verantwoordelikhede – Maak van afsprake, Administratiewe leër werk, bel van kliënte, papier werk invul, pasiënte kontak

11 BroodBoom Street

Karenpark, Pretoria, 0182

083*******

Thlreynekegmil.com



Contact this candidate