Post Job Free
Sign in

Administrator

Location:
Pretoria, Gauteng, South Africa
Salary:
15000
Posted:
May 25, 2021

Contact this candidate

Resume:

Juane Maritz

Curriculum Vitae

ID Nommer: 980**********

Kontak Nommer: 079-***-****

Verklaring

Ek, Juané Maritz, beloof om my volle potensiaal tot u voordeel te bied en sal altyd streef om die ekstra myl te gaan. Ek gebruik my eie inisiatief en kom maklik met mense oor die weg. Ek is lojaal, betroubaar en leer vinning. Ek sal graag van die geleentheid wil gebruik maak om myself te bewys en te groei.

Persoonlike Inligting:

Volle Naam: Juané

Van: Maritz

ID Nommer: 980-***-**** 087

Ouderdom: 22

Posadres: Posbus 125, Hoedspruit, 1380

Woonadres: Plaas Glencoe 23/24, Hoedspruit 1380

E-Pos Adres: *************@*****.***

Geboorte Datum: 16 Julie 1998

Geslag: Vroulik

Gesonheid: Baie Goed

Nie Roker

Huwelikstatus: Getroud

Bestuurslisensie: Kode 8 (Eie Voertuig)

Kriminele Rekord: Geen

Skoolopleiding: Hoërskool Rob Ferreira - Witrivier Hoogste Graad: Graad 12

Jaar: 2016

Vakke: Afrikaans

Engels

Wiskunde

Ontwerp

Fiesiese Wetenskap

Aardrykskunde

Lewens Oriëntering

Tale:

Praat Lees Skryf

Afrikaans Uitstekend Uitstekend Uitstekend

Engels Goed Goed Goed

Akademiese Kwalifikasies:

Sekondêre Kwalifikasies:

Naam van Skool: Hoërskool Rob Ferreira

Hoogste graad geslaag: Graad 12

Jaar: 2016

Vakke: Afrikaans

Engels

Wiskunde

Fisiese Wetenskap

Geografie

Lewensoriëntering

Ontwerp

Graad 8: Akademie Jaarpunt 68%

Redenaars 84%

Klas Kaptein

Atletiek 1ste plek interhoër

Hokkie o/14 kaptein

Graad 9: Redenaars 87%

Klas Kaptein

Onbaatsigtige diens by Msholozi

Hokkie o/15 kaptein

Graad 10: Redenaars 80%

Hokkie o/16 kaptein

Atletiek hoogspring Interhoër 2de plek

Hokkie o/16 C Mpumalanga span

Prestasie en ere-klere

Visual art & design competition silver

Graad 11: Akademie jaarpunt 65%

Vakskild ontwerp 87%

Redenaars bo 80%

Ateltiek hoogspring Interhoër 1ste plek

Hokkie 1ste span

Visual Art & design competition silver

Graad 12: Atletiek Interhoër span kaptein

Atletiek Interhoër hoogspring 1ste plek

Hokkie 1ste span

Hokkie 1ste span kaptein

Hokkie Mpumalanga 0/18 C span

Tennis 1ste span

Tennis 1ste span kaptein

Visual art & design competition Goud

Leierraad

Werk Ondervinding:

1. GJ Sport Science (Shadow) 2014

Naam van Werkgewer: Gillian James

Kontak Nommer: 083-***-****

Tydperk: 2 Weke (Julie 2014)

Verpligtinge: Algehele assistent en pasiënt interaksie 2. MPU Copiers Nelspruit:

Naam van Werkgewer: Charl Human

Kontak Nommer: 013-***-****

Tydperk: 16 Feb 2017 tot 30 Sep 2017

Beroep: Administratiewe Klerk

Verpligtinge: Kliënte diens

Voorraad opname

Bestuur van diens e-posse van die

verskeie takke

Minute van vergaderings

Bestel van voorraad

3. RE/MAX Wildlife Properties:

Tydperk: Oct 2017 – Jan 2021

Beroep: Administartiewe Klerk

Verpligtinge: Kliënte diens

Bestuur van kommunikasie met kliënte

Bestuur dagboek vir die verhuring

spesialis

Bystand vir die verhuring spesialis

Bystand vir finansies

Algemene kantoor administrasie

4. Canyon Estates:

Naam van Werkgewer: Piet Maritz

Kontak Nommer: 083-***-****/ 083-***-****

Tydperk: 1 Feb 2021 – Huidig

Beroep: Administratiewe Klerk

Verpligtinge: Algemene kantoor administrasie

Kursusse voltooi:

Human Progress Management: Learning Receptiveness Skills training. Additionele Vaardighede:

Rekenaar: Word

Excel

Powerpoint

Outlook

Basiese Sage Accounting

Verwysings: MPU Copiers

Charl Human

013-***-****

Canyon Estates

Pieter Maritz

083-***-****

Vriendin

Kym Malcolm

083-***-****



Contact this candidate