CURRICULUM VITAE
Carolina Theodora Pieterse
PERSOONLIKE INLIGTING:
Naam: Carolina Theodora
Van: Pieterse
ID No: 580**********
Kontak nommers: 076*******
***************@*****.***
Geboortedatum: 15 Januarie 1958
Nasionaliteit: Suid Afrikaanse Burger
Taal Voorkeur: Afrikaans, Engels
SKOLASTIESE OPLEIDING:
Instansie: Hoérskool Vanderbijlpark
Standard: Standerd 9
Jaar geslaag: 1974
ADDISIONELE OPLEIDING:
Instansie: Alison
Kursus: Caregiving Skills - Dementia Care
Elderly Care and Caring for the Disabled
Jaar geslaag: 2020
WERKS GESKIEDENIS:
Werks Ondervinding:
Maatskappy: Yskor
Posisie: Personeel Klerk
Tydperk: 1978 - 1984
Maatskappy: Hope Skool
Posisie: Verpleegster
Tydperk: 1994 - 1995 (Oorgeplaas na Eureka skool)
Maatskappy: Eureka skool
Posisie: Koshuistoesighouer
Tydperk: 1995 - 2017 (Verpligte pensioen)
WERKSPLIGTE IN KOMBUIS:
Bestel van voorraad
Aankoop en ontvangs van voorraad
Hou toesig oor assistente en staan in op vakansies in kombuis wanneer assistente af is - Dit sluit in voorbereiding van etes.
Deel medikasie uit in aande en wanneer suster nie beskikbaar is nie.
Aan einde van skof moet rondtes gedoen word en navraag te doen oor klagtes en teken van verslagboek van elke afdeling.
WERSKPLIGTE IN KLEIN MEISIES KOSHUIS:
Oggendskof pligte (05H30):
Maak kinders wakker
Moet afdeling netjies maak voor ontbyt
Vergesel kinders na eetsaal vir ontbyt.
Na ontbyt word medikasie uitgedeel en dan word kinders gehelp met tandeborsel
Kinders kyk TV tot skool begin
Vergesel kinders na die skool en daarna word vergadering gehou
Sorteer wasgoed en maak afdeling skoon
Nuttig middagete saam kinders en na ete word medikasie uitgedeel
Kinders trek speelklere aan en gaan na groepe
Gaan van diens af 14h00
Middagskop pligte (11h30 - 19h45):
Moet toesig hou as kinders na snoepie toe gaan.
Kinders gaan 17h00 om te stort en daar moet ten alle tye toesig gehou word
Vergesel kinders na aandete en na ete word medikasie uitgedeel
Vergesel kinders na afdeling en help met aantrek van nagklere
Hou godsdiens en kinders word gaan bed toe.
Gee oor aan nagdiens
* Verdere inligting sal verskaf word indien benodig word.