Resume

Sign in

Executive Data

Location:
Springbok, Northern Cape, South Africa
Posted:
October 29, 2019

Contact this candidate

Resume:

CURRICULUM VITAE

van

Charlotte van Wyngaard

PERSOONLIKE BESONDERHEDE:

NAAM: Charlotte

VAN: van Wyngaard (nee Schoombee)

ID NOMMER: 800-***-**** 083

HUWELIKS STATUS: Getroud

OUDERDOM: 38

GESLAG: Vroulik

NASIONALITEIT: SUID AFRIKANER

TALE MAGTIG: Afrikaans & Engels

BESTUURSLISENSIE: Kode 8

GESONDHEID: UITSTEKEND

ADRES: 3548 Ouroena street

Simonsig - suid

Springbok

8240

KONTAK NO: 062-***-**** (Cell)

E- MAIL: adapii@r.postjobfree.com

AKADEMIESE KWALIFIKASIES

INSTANSIE: Hoerskool Oosterlig

HOOGSTE STANDARD: MATRIEK - 1998

VAKKE: Afrikaans

Engels

Biologie

Wiskunde

Rekeningkunde

Wetenskap

ANDER KWALIFIKASIES

UNISA (Inseta) : SS 1 - 2008

UNIVERSITY OF STELLENBOSCH : SS 2 - 2009

MOONSTONE : First Level RE

STANDARD BANK : FICA

FAIS

Verskeie industrie gekoppelde

Kwalifikasies

VORIGE WERKSERVARING

Executive Tax Consultants

POSISIE:

Assistent: Jan 1999 – December 2003

TAKE:

Switchboard

Liasering

Data invoer & berekening & indiening van VAT opgawes

Kliente diens

Hantering van kliente navrae

Alle administratiewe take

Broker: Hannes Malan SBFC (Standard Bank Financial Consultancy)

POSISIE:

Assistent: Jan 2004 – September 2008

TAKE:

Televerkope & afsprake reel met kliente

Liasering

Administratiewe take asook polis opvolg tot aanvaarding status

Reel van bloedtoetse & mediese

Hantering van Klient diens & navrae

Standard Bank Financial Consultancy

POSISIE:

Geregistreerde Finansiele adviseur: October 2008 - April 2014

TAKE:

Verkope & maak van Afsprake met klient

Die voorbereiding van FNA vir kliente

Kan klient help met finansiele beplanning asook Boedelbeplanning

Voorstelle aan kliente nav tekorte wat aangedui word tydens FNA proses

Testamente

Kliente navrae

Beleggings advies nav risiko analise.

Hoogtepunte:

Het verskeie toekennings ontvang vir meeste Risiko besigheid & Testamente gedoen. Het ook verskeie kompetisies gewen vir meeste sake gedoen ens.

The Tax Shop & Liberty Life

POSISIE:

Assistent vir Tax Consultant asook Finansiele adviseur April 2014 – to Datum

TAKE

Berekening & indiening van VAT Opgawes op e-filing

Data invoer

Alle ander administratiewe Take

Hantering van SARS Navrae

Hantering van kliente navrae

Voorbereiding van kwotasies

Laai van aansoek asook hantering tot saak uitreik

Rekenenaar vaardigheid

Ek is rekenaargeletterd met vaardighede in Microsoft word, Excel en Outlook.

Ek is ‘n entoesiastiese, hardwerkende mens wat lief daarvoor is om met mense te werk. Ek sal altyd my 100% gee & greting om nuwe dinge te leer.



Contact this candidate