Post Job Free

Resume

Sign in

Admin

Location:
Kempton Park, Gauteng, South Africa
Posted:
June 08, 2019

Contact this candidate

Resume:

Elsabè Kotze

** ***** ******

Morehill

Benoni

082-***-****

Persoonlike Inligting:

Volle Name En Van: Elsabè Christina Kotze

Nooiensvan: Rose

Identiteitsnommer: 680**********

Geslag: Vroulik

Nasionaliteit: Suid Afrikaanse Burger

Huwelikstatus: Getroud

Tale Magtig: Afrikaans(1ste Taal) En Engels

Gesondheid: Goed

Opleiding:

1985 Tegniese Kollege Bloemfontein Graad 10(sekretarieel)

1990 INTEC Kollege Korrespondensie Programming in Basics

2003 NC Kollege Kuruman Operating Systems

2004 NC Kollege Kuruman Programming(Visual Basic)

2004 JDG Training Kuruman Klientediens

2005 Private Security Kuruman Graad E

Werksondervinding:

(Desember 1995 – November 1996) Bestuurder van winkel,

NJ Chemicals, Kroonstad.

Pligte: Klientediens, bestellings, promosie aanbiedings, debiteure en krediteure en na uurse aflewerings.

Rede vir diensverlaat: Verhuising.

(Februarie 1997 – Augustus 1997) Sekretaresse, Melk Boerdery, Kroonstad.

Pligte: Klientediens, bestellings, debiteure en krediteure, lone, rekenaarvaardigheid en bank.

Rede vir diensverlaat: Verhuising.

(Maart 2000 – November 2000) Verkoopsassistent, Foschini’s, Kuruman.

Pligte: Klientediens, promosie aanbiedings en rekenaarvaardigheid.

Rede vir diensverlaat: Gesondheid

(Januarie 2001 – Julie 2001) Aflos toesighouer en kok, Mimosa Ouetehuis, Kuruman

Pligte: Bestellings, verpleging, bediening, kosmaak, voorlesing en organisering.

Rede vir diensverlaat: Die dienste van ‘n aflos toesighouer was nie meer nodig nie.

(Augustus 2001 – Julie 2002) Verteenwoordiger, E.M. Enterprizes, vanaf Kuruman na omliggende dorpe.

Pligte: Klientediens, bestellings en aflewerings, promosie aanbiedings, rekenaarvaardigheid, debiteure en krediteure, lone, bankinbetalings, toonbankbediening, organisering en die besoek van onderskeie winkels.

Rede vir diensverlaat: Ek was besig om te skei van my eerste man en daar was van my verwag om ‘n werk te hê wat ek in een dorp kan bly.

(Augustus 2002 – September 2004) Verkoopsassistent, Joshua Doore, Kuruman.

Pligte: Verkope en kliente diens, voorraadkontrole, bestel van nuwe voorraad, kontrole oor aflewerings, kredietkontrole, promosie aanbiedings en invorderings.

Rede vir diensverlaat: Salaris was te min.

(September 2004 –Januarie 2011) Beheerkamer Operateur, Elektro Sekuriteit, Kuruman.

Pligte: Kontrole en monitering van alarmstelsels, telefoniese kliente diens, boekhou pligte, aflewering van rekeninge en invordering van gelde, uitwerk van lone en bank inbetalings.

Rede vir diensverlaat: My man is ‘n beter pos aangebied in ‘n ander dorp en dit was nodig dat ons saam verhuis. Ek is ook n pos by dieselfde firma aangebied.

(Maart 2011 – Maart 2012) Personlike admin assstent, Ravens Security, Vryburg.

Pligte: Telefoniese kliente diens, boekhou pligte, HR pligte, lone en betalings, bank inbetalings, die tik van briewe en kontrakte. Ontvang van gelde, ens( als wat n persoonlike assistent moet doen).

Rede vir Diensverlaat: Is ‘n beter geleentheid aangebied. Het klaar bedank en kennis gewerk en toe vind ek uit dat iemand anders in daardie pos aangestel is.

(28 September 2017 – Julie 2019), Beheerkamer Operateur, Dogs and All, Wellington.

Pligte: Monitering van alarms en kameras. Toegangsbeheer. Voorvalverslae. Rekenaar OB inskrywings. Klientediens.

Verwysings en sertifikate is beskikbaar op versoek.

Ek het ook ‘n kode 08 rybewys.

Motto:

Ek is bereid om te leer, indien dit van my verwag word. Ek wil graag ‘n goeie diens lewer en ek hou daarvan om met mense te werk. Ek is ook maklik aanpasbaar en het baie geduld.

NS: Ek het ook vir omtrent 6 maande saam met ‘n invorderaar gewerk vir Joshua Doore. Het ook kennis van Pastel, Microsoft Word en Excelle en is baie vaardig met rekenaars. Is ook vaardig met internet en e-pos.



Contact this candidate