Resume

Sign in

Assistant Microsoft Word

Location:
Cape Town, Western Cape, South Africa
Posted:
May 07, 2019

Contact this candidate

Resume:

CURRICULUM VITAE

PERSOONLIKE BESONDERHEDE

NAAM: Charlene

VAN: Williams

GEBOORTEDATUM: 27 Mei 1974

NASIONALITEIT : Suid-Afrika

IDENTITEITSNOMMER: 740***-*******

HUWELIKSTATUS: Getroud

AFHANKLIKES: Drie

MOEDERTAAL: Afrikaans

BEVOEGDHEDE TOV ANDER TALE: Engels – Goed

GESONDHEID: Uitstekend

MOTOR LISENSIE: Kode 8

HUISADRES: 62 Hoofstraat

Lanquedoc

7680

SELFOON: 072-****-***

KWALIFIKASIES

SKOOLOPLEIDING

SKOOL: 1987 -1990

Hoër Skool Luchoff

STELLENBOSCH

GRAAD GESLAAG: Gr. 10

VAKKE GESLAAG: Afrikaans

Engels

Wiskunde

Rekeningkunde

Ekonomie

Biologie

NASKOOLSE OPLEIDING

Januarie 1991 – Mei 2004

Wonderland Foods - Kosse geproe

Kwaliteits Kontroleerder - Evalueerings gedoen

Skrifelike Evalueerings

Diensbeeindig op kraamverlof

Mei 2004 – Mei 2005

Bergsig Opleiding Sentrum

Akkomodasie (6 maande kurses)

Cape Wine Academy (6 maande kurses)

Educare (9 maande kurses)

Mei 2005 – Mei 2006

Graham Beck Wines - Wynproe aangebied

- Algemene: Skoonmaak, telephone en kombuis

Mei 2006- Mei 2007

JET Stores, Stellenbosch - Kassier

-Krediet Kontroleerder (daaglikse afsluitings, backups, day runs en bank gedoen)

- Winkel oop en toe gesluit

- Nou

saamgewerk met sekuriteit

Mei 2007 – Mei 2008

Petite Pre Primêr - Assistent

Mei 2008-Februarie 2012

Junior Akademie - Assistant

- Algemene kantooradmin

REKENAARPROGRAMME: Pastel

Excel

Microsoft Word

VERKLARING

Ek verklaar plegtig dat bostaande inligting in alle opsigte waar is.

Die uwe

Charlene Williams



Contact this candidate