Post Job Free

Resume

Sign in

Sales person

Location:
Bloemfontein, Free, South Africa
Salary:
R7000
Posted:
September 27, 2020

Contact this candidate

Resume:

CURRICULUM VITAE

JUANIQUE VAN DER SANDT

078*******

PERSOONLIKE INLIGTING:

Naam: Juanique

Van: Van Der Sandt

Adres: Hillsboro

Nicolai Straat nr 41

Bloemfontein

Sel: 078*******

E-pos: adggb6@r.postjobfree.com

ID: 990**********

Ouderdom: 21 jaar

Geboorte datum : 1 Junie 1999

Geboorte plek: Bloemfontein

Huwelikstatus : Ongetroud

Nasionaliteit: RSA

Ry bewys : Geen

Vervoer: Ja

Afhanklikes: Geen

Hoogste Kwalifikasie: Matriek

Skool : President Steyn

Vakke:

-Afrikaans

-Engels

-Wiskunde Geletterdheid

-Besigheids studie

-Verbruikers studie

-Rekenaar Toepassings Tegnologie

-LO

Taal :

Taal

Praat

Skryf

Lees

Afrikaans

Baie goed

Baie goed

Baie goed

Engels

Goed

Goed

Goed

Salaris: R6700

Ondervinding :

Promosie werk vir die volgende maatskappye gedoen:

-Plantimex

-Efekto

-All Rite

-Spier Wine

-Lil lets

Voltydse werk- Kloppers

Afdeling- Tuin afdeling

Werk Titel- Verkoops Persoon

Kennis in -

-Grassnyers ( Petrol en Elektries)

-Randsnyers

-Hedge trimmers

-Kettingsaag

-Gifstowwe

-Harke

-Grawe

-Waterfall pompe

-Gieters

-Gardena produkte bv. Tuinslange en die fittings daarvoor.

-Watex tuinslange

-Olies van die Grassnyers,Kettingsaag, Randsnyers asook die Brush Cutters.

-Kettingsaag Olie

-Besproeiing

-Parte vir die Grassnyers, Randsnyers asook Kettingsae.

-Kompos

-Pot grond

-Lawndresser

-Kunsmis

-Pressure sprayers

Verwysings:

Efekto: Lyn Gous

Aggent

082-***-****

Trevor Gous

Streeks Bestuurder

082-***-****

Builders Warehouse: Peter Rogers

Tak Bestuurder

Sel -082*******

All Rite: Vic Scheepers

Eienaar

064-***-****

Hinterland: Dave van der Sandt

Vloerbestuurder

083-***-****

Kloppers : Dries Venter (HR)

051-***-****

Meer oor myself

Ek is n betroubare werker wat alles insit in my werk, ek is baie loyal teenoor my werk en dra die werk se naam positief uit . Ek het 3 jaar vir Efekto promosie werk gedoen op naweke en het baie goeie kennis oor Gifstowwe en Kunsmis opgedoen .Ek sal n groot aanwins wees vir die maatskappy ek het ook opleiding ontvang deur efekto vir Fungicides, Herbicides, Pesticides,Rodenticides asook in Nutritional produkte soos kunsmis. Ek het die 2 de Desember 2019 werk ontvang by Kloppers as n verkoops Persoon . My salaris is tans R6700 n maand. My passie is om my op te leer in n maatskappy . Ek het n groot liefde om met mense te werk en kom baie goed oor die weg met kliente. Ek lewer ook baie goeie kliente diens en ontvang baie komplimente daaroor . Ek is bereid om meer te leer en om opleiding te ontvang. Ek doen by Kloppers Claims, pak die voorraad op die rak,help kliente, sit bestellings deur vir voorraad en antwoord die telefoon en is bereid om meer te doen en leer.

My doelwit is om myself op te werk na n bestuurs posisie toe .Ek is n positiewe mense vol energie .Ek kan probleme ook oplos en weet hoe om konflik te hanteer. Ek het voorraad opname ook gedoen by Kloppers en weet hoe dit ook gedoen word . Ek is bereid om retail ure te werk soos ek tans doen.

Ek weet ek kan n groot aanwins te wees vir n maatskappy.



Contact this candidate