CURRICULUM VITAE
Nathan Charles Kruger
PERSONAL DETAILS :
TELEPHONE NUMBER
HOME ADDRESS
Kraaifontein
HOME LANGUAGE
English
OTHER LANGUAGES
Afrikaans
AGE
21
DATE OF BIRTH
6 April 1999
IDENTIFICATION NUMBER
GENDER
Male
MARITAL STATUS
Single
CRIMINAL OFFENCES
None
HEALTH
HIGHEST GRADE PAST
CONTACT NUMBER
SCHOOL
QUALIFICATION
SPORTS
Excellent
Matric
El Nathan Academy
Grade 12
Rugby, Boxing
SUMMARY OF ATTRIBUTES
•Kind hearted but assertive
•Hard working
•Friendly
•Focused
•Easy going
•Open Minded
•Productive
•Trustworthy
•Self-motivated
•I like to be challenged
•Team player
ABOUT MYSELF
•I am computer literate in MS Word, Power Point, Excel and MS Outlook
•I am a people's person with an outgoing personality
•Enjoy working with people, would be an active within a team environment.
•Love to participate in activities such as rugby. I love adventures.
•I preform my best under pressure
•I never leave anything undone, if I start something I finish it
Work Expierience
The Unlimited Insurance
(Jan 2017 - Feb 2018)
More than 1 years experience with
The Unlimite
The Unlimited Insurance
•Telephone Sales, generating new leads
Reason for leaving:
•To complete a 6 months online TEFL
course
Information Verification
Debbie : 086*******
TEFL
July 2018 – Oct2018
Teaching English Foreign language
• TEFL Level 3 online Course-120 hours
Fieldworx
(March 2019 - July 2019
5 months experience built working with Fieldworx
Fieldworx
•Marketing research and Data collecting
•face-to-face help with the on field surveys
Reason for leaving:
•Job closed down for anyone with less than 6 years with them.
Information Verification
Head office : 011*******
Posbus 1927
Noordheuwel
1756
Tel: 082-***-****
Heil die Leser
Hiermee verklaar ek, Esmé van der Merwe, dat ek, Nathan Charles Kruger ID 990**********, baie goed leer ken het.
Hy het sy Grade 11,12 by ons Akademie in 2016-2017 voltooi.
Hy beskik oor goeie verstandelike vermoeë en lê ondernemingsgees aan die dag. Sy akademiese prestasies was van goeie gehalte. . Hy het met groot entoesiasme aan alle bedrywighede by die Akademie deelgeneem. Hy het enige uitdaging met ywer aangepak.
Nathan is selfstandig in die beplanning en uitvoering van die take wat hom opgelê was. Hy is onbesproke van karakter, eerlik en het hom openbaar as 'n wel opgevoede mens.
Ek is daarvan oortuig dat hy werk van uitsonderlike gehalte kan lewer in die beroepswêreld en dat hy suksesvol sal wees in enige beroep wat hy mag kies.
My beste wense vergesel hom vir 'n suksesvolle en geseënde toekoms.
Posbus 21020
HELDERKRUIN
Tel:011*******/6
Faks:011*******
Epos:*****@************.**.**
HEIL DIE LESER
Die ondergetekende verklaar hiermee dat hy goed bekend is met Nathan Charles Kruger I.D. Nr. 990********** en getuig die volgende:
Hy is 'n baie vriendelike jong man met 'n goeie opvoeding. Hy het altyd goeie verhoudings gehandhaaf met sy meerderes sowel as sy minderes.
Hy is een van die getrouste jongmense in sy bywoning van die Gemeente aktiwiteite en Eredienste. Nathan is diep gelowige mens met hoe morele en Etiese wasssardes.
Hy het veral 'n passie en liefde vir mense en kinders. Hiervan getuig sy betrokkenheid by sy Laerskool en Hoörskool. By Monument Primary onderskei hy homself as top 10 presteerder.
Hy speel Rugby as 'n kranige spanspeler wat dit baie geniet het. Hy onderskei homself 00k as S.A kampioen in sy ouderdomsgroep in Bo. By sy huidige skool El Nathan Academy waar hy tans in Gr 11 is, is hy 00k 'n kranige Rugbyspeler.
Nathan en sy gesin is getroue kerkgangers wat graag iets vir God en Sy Koninkryk doen.
Nathan sal verseker homself goed laat kwyt in enige taak wat hy homselfvoor ten doel stel. My beste wense vergesel hom.
PAST MG FERREIRA
KOMMESARIS VAN EDE V5206
Pastore: Cobus Scheepers, Marius Ferreira, Susan Malan, Christiaan Swanepoel
Geroep om te dien - CaCed to serve