Post Job Free

Resume

Sign in

Supervisor, foreman, maintenance

Location:
Polokwane, Limpopo, South Africa
Posted:
August 18, 2020

Contact this candidate

Resume:

CURRICULUM

VITAE

DAVID VENTER

CURRICULUM VITAE

DAVID VENTER

Telefoon Nommers: 060-***-****

072-***-****

E-pos: adfet9@r.postjobfree.com

Woon adres: Plaas Wildebeestfontein

Roodepoort Pad

Polokwane

0699

Pos adres: Posbus 93

Polokwane

0700

PERSOONLIKE BESONDERHEDE

Van: Venter

Voorname: David Eduard

Identiteits Nommer: 540-***-**** 081

Geboortedatum: 19 September 1954

Nasionaliteit: Suid-Afrikaner

Huwelikstatus: Getroud

Huistaal: Afrikaans

Ander tale: Engels

Noord-Sotho (Sepedi)

Bestuurslisensie: Kode 08 (Eie vervoer)

Kriminele rekords: Geen

Gesondheid: Goed

SKOOL KWALIFIKASIES

1969 Grade 10 Hoërskool Louis Trichardt

Vakke: Afrikaans

Engels

Wiskunde

Biologie

Rekeningkunde

Geskiedenis

WERKS GESKIEDENIS

VORIGE WERKGEWERS / GESKIEDENIS

DEELTYDS

Boerdery

EQSTRA FLEXI FLEET

Tydperk in diens: November 2019 tot Junie 2020

Pos beklee: Vlootbestuurder (Kontrak)

Funksies behels:

* Bestuur alle funksies wat vloot voertuie behels

Rede vir diensverlating: Kontrak verval

Verwysing: Mnr. Tobie Smith

(s) 084-***-****

Mnr. Corrie Strydom

(s) 082-***-****

CHANDLERS PLUMBING DEPOT (PTY) Ltd

Tydperk in diens : 4 September 2017 tot 31 Mei 2019

Pos beklee: Jaart Bestuurder

Fuksies behels:

* Kliënte diens, klagtes en navrae

* Toesighouer / bestuur van jaart personeel, voertuie, trokke en aflewerings

* Vlootbestuur

* Balansering van diesel rekonsiliasie

* Inspeksies en onderhouding van brandblussers

* Verspreiding van alle aflewerings

* Magtiging van jaart personeel se verlof

* Onderhoud en herstel van voertuie

Rede vir diensverlating: Pensioen aftrede soos werkskontrak vereis

Verwysing: Mnr. Wouter du Plessis

(w) 087-***-****

Turbo Mag Repairs

Tydperk in diens : April 2013 tot Augustus 2017

Pos beklee: Tydelike aflos werker (Soos benodig word)

Fuksies behels:

* Oop en toesluit van besigheid

* Antwoord van telefoon

* Kliënte diens, klagtes en navrae

* Verspreiding van alle aflewerings

* Instandhouding van toerusting

* Werwing van nuwe kliënte

* Regmaak van “Rims en Mags”

Rede vir diensverlating: Tans net op ‘n afloswerk en opsoek na ‘n permanente pos.

Verwysing: Mnr. Bertus Meintjes

015-***-****

BUILDERS TRADE DEPOT (Voorheen ‘Federated Timbers’)

Tydperk in diens : Januarie 2004 tot Julie 2012

Pos beklee: Jaart Bestuurder

Fuksies behels:

* Oop en toesluit van besigheid

* Kliënte diens, klagtes en navrae

* Toesighouer / bestuur van jaart personeel, voertuie, trokke en aflewerings

* Vlootbestuur

* Balansering van diesel rekonsiliasie

* Gesondheid en veiligheids beampte

* Inspeksies en onderhouding van brandblussers

* Verspreiding van alle aflewerings

* Magtiging van jaart personeel se verlof

* Onderhoud en herstel van trokke en voertuie

* Voer onderhoude vir nuwe jaart personeel

* Hou dissiplinêre verhore

Rede vir diensverlating: Vroeë pensioen a.g.v. Regstellende Aksies

Verwysing: Mnr. Wynand Lombard

(s) 079-***-****

RAMPIE SMIT PROKUREUR

Tydperk in diens: January 2003 tot Desember 2003

Pos beklee: Toesighouer

Funksies behels:

* Inspeksies, reparasies en onderhouding van voertuie en geboue

Rede vir diensverlating: Beter betrekking aangebied

Verwysing: Mnr. Rampie Smit

(s) 083-***-****

TELKOM

Tydperk in diens: 1 Mei 2001 tot 29 November 2002

Pos beklee: Kontrak werker

Funksies behels:

* Instandhouding van ondergrondse koper kabels netwerk om data stelsel, CBS, op datum te hou

Rede vir diensvelating: Kontrak verval

PIETERSBURG BOLT & NUT ENGINEERING CC

Tydperk in diens: March 1987 - June 2000

Pos beklee: * Bestuurder

Funksies behels:

* Bestuur van die tak

* Kliënte diens, klagtes en navrae

* Ontvangs van voorraad

* Verkoop van voorraad

* Byhou van stelsel rekenaar magtig

* Werwing van nuwe kliënte

Rede vir diensverlating: Beter betrekking aangebied, besigheid het toegemaak

TRANSNET

Tydperk in diens: 1 September 1976 – 28 Februarie 1999

Pos beklee: Pakhuis bestuurder

Voorraad kontroleerder

Funksie behels:

* Ontvang, uitreiking, kontrolering en voorraad beheer met ‘n begroting van

ongeveer RM4 en ‘n personeel korps van 9

* Aankoop van nood voorraad

* Onderhoude met verskeie verteenwoordigers van etlike maatskappye

* Voorraad opnames

* Kontrolering van voorraad per rekenaar

* Basiese opleiding van personeel

* Kliënte dienste, navrae en klagtes

* Hou dissiplinêre verhore

Rede vir diensverlating: Regstellende aksie

POSKANTOOR

Tydperk in diens: 2 Januarie 1970 – 31 Augustus 1976

Pos beklee: Tegnikus

Funksie behels:

* Herstel en instalering van telefone

Rede vir diensverlating: Beter betrekking aangebied

STOKPERDJIES EN BELANGSTELLINGS

* Plaaslewe

* Natuur

* Visvang

* Jag



Contact this candidate