Post Job Free
Sign in

Cleaning Skills, Good Communication Skills, Good Team Work.

Location:
Pretoria, Gauteng, South Africa
Salary:
8000
Posted:
May 17, 2024

Contact this candidate

Resume:

LAERSKOOL BOEREFORT

BOERIE KOMBERSIE

Geagte Boerie ouers/voogde

Ons stel graag aan julle bekend ‘n Boerie Bersie.. Die Beheerliggaam en Bestuur het dit goedgedink om toestemming te gee dat leerders dié kombersie in die klas mag gebruik. Leerder se naam word ook op die kombers gedruk wat verhoed dat komberse kan wegraak. Indien u belangstel om ‘n bestelling te plaas, voltooi asseblief die vorm. Betaling bevestig bestelling. Die volgende 2 betaling opsies is beskikbaar:

(Moet asseblief nie in die skool se rekening betaal nie)

Kontant saam met die briefie

Discovery Bank

106********

Demand Savings Rekening

MS van der Merwe

Branch: 679000

Stuur bewys van betaling na ad5ryj@r.postjobfree.com Bestellings word elke Vrydag ingestuur en kombersies sal dan teen die volgende Vrydag afgelewer word.

PRYS: R220 per kombersie. (1000mm x 750mm)

Enige navrae kan gerug word aan Sunet in die kantoor.

012-***-****

ad5ryj@r.postjobfree.com

Voorbeeld beskikbaar in die kantoor indien u wil sien en voel. Boerie Groete

Mnr Fourie

Hoof

LAERSKOOL BOEREFORT

KOMBERSIE - BESTELVORM

NAAM VAN LEERDER: GRAAD EN KLAS:

NAAM EN OF VAN WAT OP KOMBERS MOET WEES:

Bedrag hierby ingesluit: Ouer Handtekening Kontak Nommer

(Onthou dat bestelling slegs gemaak word sodra betaling gedoen is)



Contact this candidate