Post Job Free
Sign in

AFRIKAANS HUISTAAL - SENIOR FASE EN VOO-FASE

Company:
Koster Gekombineerde Skool
Location:
Koster, North West, South Africa
Posted:
April 23, 2024

Description:

VAKANTE BEHEERLIGGAAMPOS SENIOR FASE EN VOO-FASE (GRAAD 8-10) AFRIKAANS HT Vereistes: Geskikte kwalifikasie is ‘n vereiste.

Onderrig van vakinhoud.

Betrokkenheid op sport en kulturele gebied is ‘n vereiste (sportkwalifikasie sal voordelig wees). Rekenaarvaardig.

CV’s kan gestuur word na en moet die volgende dokumentasie insluit: Toepaslike onderwyskwalifikasie en ervaring.

‘n SACE-serifikaat.

‘n ID-dokument.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 6 Mei 2024 Diensaanvaarding: 20 Mei 2024 Vir enige navrae kan u die skool kontak by . Indien u geen terugvoer teen 17 Mei 2024 ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Apply