Post Job Free
Sign in

VERBRUIKERSTUDIE GASVRYHEIDSTUDIE TOERISME - SENIOR FASE EN VOO FASE

Company:
Koster Gekombineerde Skool
Location:
Koster, North West, South Africa
Posted:
April 23, 2024

Description:

VAKANTE BEHEERLIGGAAMPOS SENIOR FASE EN VOO FASE (GRAAD 8 - 12) VERBRUIKERSTUDIE; GASVRYHEIDSTUDIE; TOERISME ONDERRIGTAAL: AFRIKAANS Vereistes: Geskikte kwalifikasie is ‘n vereiste.

Onderrig van vakinhoud.

Betrokkenheid op sport en kulturele gebied is ‘n vereiste (sportkwalifikasie sal voordelig wees). Rekenaarvaardig.

CV’s kan gestuur word na en moet die volgende dokumentasie insluit: Toepaslike onderwyskwalifikasie en ervaring.

‘n SACE-serifikaat.

‘n ID-dokument.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 10 Mei 2024 Diensaanvaarding: 9 Julie 2024 Vir enige navrae kan u die skool kontak by . Indien u geen terugvoer teen 14 Julie 2024 ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was

Apply