Post Job Free
Sign in

LANDBOU

Company:
Koster Gekombineerde Skool
Location:
Koster, North West, South Africa
Posted:
April 09, 2024

Description:

Aansoeke vir ‘n BEHEERLIGGAAM ONDERWYSPOS is tans beskikbaar.

Onderriginligting en verantwoordelikhede: VOO FASE (GRAAD 10-12) VAKKE: LANDBOUBESTUURSPRAKTYK LANDBOUTEGNOLOGIE GEOGRAFIE Vereistes: 'n Geskikte onderwyskwalifikasie is ‘n vereiste.

Onderrig van vakinhoud.

Betrokkenheid op sport en kulturele gebied is ‘n vereiste (sportkwalifikasie sal voordelig wees). PDP-lisensie sal voordelig wees.

Rekenaarvaardig.

CV’s kan gestuur word na en moet die volgende dokumentasie insluit: Toepaslike onderwyskwalifikasie en ervaring.

‘n SACE-sertifikaat.

‘n ID-dokument.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 26 April 2024 Diensaanvaarding: 7 Mei 2024 Vir enige navrae kan u die skool kontak by . Indien u geen terugvoer teen 3 Mei 2024 ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Apply