Sign in

Data Verwerkers

Company:
Data Opportunities
Location:
Durban, KZN, South Africa
Salary:
R3000
Posted:
November 29, 2016
Description:

Ons benodig n opregte, eerlike en selfgemotifeerde persoon om by ons span data verwerkers aan te sluit. Geen ondervinding is nodig, alle opleiding sal voorsien word. Vergoeding: R3 000 /maand ekstra afhangende hoeveel tyd jy bereid is om in jou werk te sit. Stuur jou CV met aansoek. As jy belangstel in hierdie geleentheid e-pos my asseblief by sonjav62@gmail.com

Geen kansvatter asseblief. Net belangstellendes moet asb aansoek doen vir die pos